|
Maisbrood Uit Een Blikje
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 x 410g blikkie heel mielies -
250g spekvleis (grof gekap) -
5ml bakpoeier -
3ml sout -
5 eiers -
50ml suurroom -
50g (100ml) koekmeelblom
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai die spekvleis tot bros.
Voeg res van bestandele by en meng deeglik.
Skep in gesmeerde konfytblikkie driekwart vol met die mengsel.
Bedek met ′n dubbellaag gesmeerde foelie.
Bak +/-45 minute by 180 grade celsius. (Kan ook in warm kole gebak word.)
Keer brood uit op ′n bord.
Sny in dik skywe en bedien dadelik.
|
|
|